Monday, January 30, 2006

 

Vir die rekord....

Die getuienis is hier. Exhibits A through I, as't ware.

Vir Jaco in Engeland wat ek nog nie ontmoet het nie, maar deur die blogs begin sien as vennoot, en vir die vrinne affie Kaap af, wat mammie en sussie insluit, en vir die vrinne hierbo wat actually daar was. So by the way, kan ek brêg, my leserstal het opgeskuif na 'n verrassende 14. Wow, wie sou kon dink. Wel, as ek porn begin laai op hierdie blog dan sal dit seker opskuif na 14 duisend. En as ek trivia van Jurie Els opsit skuif dit na 0, en die herder sal self hom uit die voete maak, soos George de Klerk van Malmesbury wat die onbenydenswaardige vermoë gehad het om homself uit die k@khuis te vergas.....

Anyway, ek laat die bewyse oor aan die 14 lesers om te maak daarvan wat julle wil. (Onthou om te kliek op die foto's om die vergrotings te kry)


Links: Die Espag boeties Willem (links) en Chippie.












Onder : Van links na regs is Mariska, die herder en Chippie. Baaaaie laat in die aand.
Onder Verder is die girls reg om shots te vat. Mariska, Anet en Anel. Let hoe onseker Anet lyk of dit 'n goeie plan is. NS: hierdie spesifieke shot is die lelikste ding wat ooit uitgedink is. Laat ons net sê dat net sekere girls en gays die goed gesluk sal kry.....


Ed die Tekken Kampioen vir Februarie 2006. Anel en Anet glimlag vir die kamera maar Ed is weereens by. Hoop nie sy familielede kyk na die blog nie, daai ding in sy mond lyk verdag.....

Die herder wens Ed geluk terwyl Chippie in die pons inklim in die agtergrond.

Casper hang ook later aan die paal saam met mede-strippers Ed en Anet....


This page is powered by Blogger. Isn't yours?