Friday, March 02, 2007

 

En die Mullets

Ek het gesĂȘ ek sal van tyd tot tyd ander goed blog as die baba.

Wel, ek weet nie of die inwoners van Thabazimbi beter materiaal is nie, maar ek probeer darem.

Viva die Waterberg!

 

Net nog 'n paar

Aangesien dit nou maar die tweede bestaans week van klein martin is, gaan ek nog 'n paar foto's blog, maar dan sal ek wag totdat iets daadwerkliks gebeur het - soos 'n kruip of 'n tand wat uitgekom het. Julle verstaan.

Vir oulaas:

This page is powered by Blogger. Isn't yours?