Tuesday, February 28, 2006

 

Al weer Tekken nuus


Ja, almal, ons het ons vierde Tekken toernooi gehad, soos Saint Willem al meegedeel het. En Willem praat die waarheid: hy het homself opgeoffer deur "repetitive movement-syndrome" te erken en sodoende homself uit die semi's geskors.
En ja, arme arme Anet. Die ouditeurs het een van haar wedstryde misgetel, sy moes eintlik in die semi's gewees het en nie die herder nie. Yors truly het anyway sy semi teen Edrich verloor (4-3) miskien kon Anet beter vaar en die finaal gehaal het??

Anyway, Casper kon toe die ding uiteindelik wen. Dis sy eerste wen, al is hy nou vir meer as twee maande nommer een gekeur. (Hy hou so 'n 71% wen-sukses, hy bly net in finale verloor)

Ek sit so paar foto'tjies by, soos met elke toernooi, vir die wat nie daar was nie. Let op die foto hierbo dat die herder se Stormers-trui erg kontrasteer met die Miesies se bloubul-trui.....
Hieronder is Anet en Jacob, dit was hul eerste toernooi, en Anet was so amper in die final selfs...

En ja, die wenner van wenners. Casper van Wyk, Tekken kampioen vir Maart 2006.

Comments:
Ek moet sĂȘ dit was een van die beterestesnes. ???? Fok ek weet ook nie, moenie vra nie. Enjoy. sien julle vanaand.
 
Jy weet...

Ek kan dalk nou nie daar wees vanaand nie maar ons sal altyd die Super 14 he...

Eendag sal ons saam op die stoep van huis herfsblaar sit & terug dink aan daai keer toe Brielie se bulle vir 'n hele week vooraan die lys was...

Behalwe Eddy...hy sal in huis spataar sit omrede Casper om ge'tekken' tag team het...

Ek drink 'n dop op die wenner !!

Jacolien
 
Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?