Wednesday, July 19, 2006

 

Net gou-gou

Hoezit almal?

Net gou vinnig ietsie voor die naweek.

Eerstens, die Nimmereindigende Storie vorder fluks, ons het al 4 outeurs. Wonner wanner mense soos Anet, Liana, Anel en so aan gaan begin help skryf?

Tweedens, die Tekken trofee is weer teruggevind!! Jeayy!! Dit beteken ons kan weer oor hom begin skop en slaan en val en so aan. Laat weet maar. Hierdie naweek is Casper actually beskikbaar vanaf Trichardt.....

En laastens, spesiaal vir Brielie wat ongelukkig is omdat ek en Ed nie so chuffed was met Superman Returns nie:

Comments:
hi, hoe het jy dit reg gekry om ons trofee te vind? a-fucking-mazing...so, ek kan weer my naam in eer herstel as ek ooit weer in ptown 'n draai maak?

ed sit in pta vandag, so miskien kuier ons. wie weet?
 
Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?