Thursday, September 21, 2006

 

Nigga Pleez

Jis ja, almal.
Ek het lanklaas geblog.
En julle moet maar tevrede wees met die afgesaagde, holrug geryde verskoning: Ek was te besig.

En met "te besig" bedoel ek daar was regtig soveel goed by die werk; statistiek en grafieke van 6 jaar se grondgebruike, tenderdokumente, raamwerkplanne, 1-jaar en 5-jaar begrotings, dorpstigtings en bouplanne te veel om op te noem.

En weg van die werk af was daar ander interessanthede soos die moontlikheid van karkoop (gee my net kans dan is daai Tucson myne) en die gewone goedjies, maar ek kan anyway nie by die huis blog nie so whatever.

Ek blog ook nou maar net omdat ek seker iets behoort te los voor ek en vroulief vir 'n week afgaan Kaap toe. Dis tyd dat ma-hulle en skoonma-hulle die pregnant enetjie sien voor die kleinkind kom, wat klaarblyklik vroeg tot middel Februarie sal wees. Vir die oues van dae daarbuite wat graag maande tel, dit sal wees 15 (lees vyftien) maande NADAT ons getrou het, so whê vir julle wat stories wou maak....

So al wat ek eintlik wil sê is, groete vir eers, ons gaan vir 'n week bietjie kyk hoe gaan dit nog innie Kaap (my Country, soos ek graag daarna verwys) en terwyl ons weg is sal ED ons woonstelletjie beman. Ek sien hy maak al reeds ernstige voorbereidings sodat hy nie noodwendig die plek ALLEEN hoef te beman nie. Soos ek laas met die troue ook gesê het ED: asseblief, was die teëls, kombuiskaste, tafels, banke, TV en wall unit, lampshades en matte voor ons terugkom. O ja, en die honde ook. Hulle raak vreeslik taai as iemand ons huis oppas, somehow....

So, net om julle te los met ietsie meer as my gebabbel, hier is 'n ou grappietjie, en 'n prentjie van 'n tannie met die vreemdste paar groen tekkies aan. Dis al wat ek sien, daai tekkies. Ek kan my oë nie van daai groen tekkies afhou nie....

A man wanted to get married. He was having trouble choosing among three likely candidates. He gives each woman a present of $5,000 and watches to see what they do with the money.
The first does a total makeover. She goes to a fancy beauty salon gets her hair done, new make up and buys several new outfits and dresses up very nicely for the man. She tells him that she has done this to be more attractive for him because she loves him so much. The man was impressed.
The second goes shopping to buy the man gifts. She gets him a new set of golf clubs, some new gizmos for his computer, and some expensive clothes. As she presents these gifts, she tells him that she has spent all the money on him because she loves him so much. Again, the man is impressed.
The third invests the money in the stock market. She earns several times the $5,000. She gives him back his $5000 and reinvests the remainder in a joint account. She tells him that she wants to save for their future because she loves him so much. Obviously, the man was impressed.
The man thought for a long time about what each woman had done with the money he'd given her.


Then, he married the one with the biggest boobs.


Comments: Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?