Monday, October 30, 2006

 

The downward spiral

Hierdie week is ek heeltemal in die bui om net foto's te post. Nie veel geselsies nie. Soos Elvis sou sĂȘ: "A little less converstion, a little more action please"

Hierdie stel foto's wys wat kan gebeur met 'n girl as sy met die verkeerde vriende deurmekaar raak en begin om wit lyntjies beter te leer ken as haar familie, en dink haar beste vriend se naam is Jack Daniels....



Comments: Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?