Monday, October 30, 2006

 

Oppierims kan lei tot kneusplekke...

Almal ken nou al vir Ed en sy blog genaamd Oppierims. Sien, Ed was op 'n tyd taamlik gesteld daarop dat sy meisies "oppierims" moet wees, menende hy het nie gehou van enige sagte dele nie.

Hy is darem nie deesdae meer so erg gepla daaroor nie, en die foto's wys dat dit in die eerste plek dalk nie 'n goeie idee was nie....


Comments:
hi, dis funny. ek is veilig hier in nijmegen en sopas my eerste poolse party gehad met egte vodca. te veel vodca. anyhow. lekke aand verder
 
Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?