Sunday, December 17, 2006
Laaste blog voor Krismis
Ek gaan nie, soos sommige ander mense, kyk of ek een van my niggies kan spyker op Kersdag nie. Shocking.
Anyway, on popular request, plaas ek nog 'n foto van Minki innie bad. Daar is net drie geneem, en ek het nou al vir julle 2 geplaas, so wees dankbaar.
En terwyl ek nou op hierdie tipe onderwerp is, plaas ek ook 'n ou foto'tjie vir die sag en volrond website. Dis nie baie blatant nie, net so bietjie pikant. Julle kry die idee....
En dan, met oujaarsaand in gedagte, die tipe van girl wat ouens soos ons van hou. Hierdie girls weet presies wat ons nou rerigwaar in die lewe nodig het na 'n lang jaar op kantoor...
En dan, as 'n vroeƫ Kersgeskenk, vir daai ouens wat meer van die fliek Spanglish gehou het as wat goed is vir hulle....
Dankie vi di mooi pics. jy maak dit blerri moeilik vir 'n ou wat alleen sit so ver weg in die koue.
ps. Wie wil wie se niggie spyker? Of het sy niggie gespyker? Wel, van ha kant af moet ek se...sy het blerrie goeie smaak in persente kies vir krismas. lol.
jul moet veilig af ondertoe reis, en kyk goed na marius jnr...hy is sekker al sterk oppad rugbyveld toe? skop hy al soos naas?
goed so
mooi bly
willem

<< Home